VYFSTER GRANIET

Bied aan die publiek grafstene teen fabriekspryse.  

Ons fabriek is op ons eie eiendom geleë en ons sny ons eie granietblokke deur middel van 'n draadsaag daarom kan ons die beste pryse, kwaliteit en Vakmanskap waarborg!

Ons bewoording word deur middel van 'n rekenaar en plotter gedoen, enige ontwerp en verskeie fonts kan van gekies word.  Ook beskik ons oor 'n klipkapper en ontwerper met die nodige ondervinding om enige ontwerp volgens die klieënt se keuse te maak.  

Slegs graniet en marmer word gebruik (geen mengsels)  Ons bied ook 'n 30 jaar skriftelike waarborg teen insakking van die grafsteen.

Vyfster Graniet se advertensie is ons stene wat opgerig is, ons doen net ons beste vir elke klieënt.

 

U tevredenheid is ons LEUSE!

Gallery
dubbel stene / doubles

FLOWERPOTS, PHOTOS AND ANGELS OR OTHER STATUES ARE NOT INCLUDED IN THE PRICE.

BLOMPOTTE, FOTOS EN ENGELTJIES OF ANDER BEELDJIES IS NIE INGESLUIT BY DIE PRYS NIE.

(Tombstone for 2 persons buried next to each other)